Luxury Farm Accommodation
Weddings & Functions Venue

Die Eike Testimonials

Reviews from some of our happy customers

Aan Charmaine, Grieta en die span van Die Eike Gastehuis wil ek en Marc opreg dankie sê, vir dit wat hul vir ons gedoen het. Alles was perfek, soos dit moes wees. Die plek, die mense, die kos was ongelooflik! Die atmosfeer wat geskep is asemrowend en die omgewing – “very beautiful”. Jul ken definitief jul storie – hou so vol! Ons sal Die Eike definitief aanbeveel vir enige funksie.
Baie dankie,
Die Koene

Rachelle & Marc Koen

Somerset-Wes

Ek wil net weereens baie baie dankie se vir al die moeite en geduld met ons trou dag. Sjoe dit was regtig lekker! Dankie dat ons op so ‘n mooie venue kon trou. Die kos was regtig vrek lekker. Ek gaan weer n draai kom maak vir ‘n stukkie malva poeding. Sooooo lekker! Julle kan julle self ‘n kloppie op die skouer gee, want dit het baie goed verloop met kragonderbrekings en al.

Maryke Marais Serdyn

Worcester, South Africa

  • Little Pink Book - Find Wedding Venues, Photographers, Dresses and so much more!
  • Mooi Troues - Suid-Afrikaans Trou Inspirasies
  • South Africa Wedding Planning - Your one stop online wedding guide, where you can find all the information you need to plan your dream wedding.
© Copyright 2017 Die Eike Farm Accommodation & Kleine Eike Venue. All Rights Reserved.
Website by Web85 Web Design