I would like to say thanks for your flexibility and all you have done to make the weekend possible – even though my husband was not there lol. My daughter and her fiancé had a great time and I went through on Sunday to see what I missed out on. We might just try this again next year when he gets back.
Hannelie Parkes – Cape Town
Beautiful settings & views, good and friendly service, clean and fresh.
We will definitely be back soon.
Pat & Velecia – Bloubergstrand
Thanks for an awesome weekend. We will be back!
Ricky & Colleen Stopford – Bloubergstrand
Friendly, well run and organized guesthouse. Well done, Charmaine
Mark & Dawn Scott
Graag spreek ek, namens my eggenote, ons waardering teennor u uit vir die genotvolle twee nagte wat ons by jul indrukwekkende gastehuis kon deurgebring het.
Ons was veral beindruk met die volgende:
- Die vriendelike ontvangs en gasvrye diens wat ons deurlopend van al die personeellede by jul gastehuis ontvang het;
- Die ruim en modieuse dubbelkamer en badkamergeriewe;
- Die pragskoon van die omliggende natuur – die natuurtonele is wonderbaarlik asemrowend en terapeties;
- Die smaaklike en genoegsame ontbyt wat ingesluit is;
- Die rustigheid wat ons belewe het;
- Die gratis geskenk wat deel uitgemaak het van die verblyfpakket;
- Selfs die Dam Fine kafee is ook ’n bykomstige juweeltjie;
- Die gratis toegang tot die Goudini Spa;
Opsommenderwys, die uiters bekostigbare naweek by jul gastehuis was ongetwyfeld ’n onvergeetlike belewenis. Ons sal beslis weer by jul gastehuis wou tuisgaan, veral wanneer dit oestyd is – van die perkes en druiwe – hou ons op hoogte van die mees geleëe tyd om weer by júlle in te loer.
Vriendelike groete,
Mnr & Mev A Truebody
Aan Charmaine, Grieta en die span van Die Eike Gastehuis wil ek en Marc opreg dankie sê, vir dit wat hul vir ons gedoen het. Alles was perfek, soos dit moes wees. Die plek, die mense, die kos was ongelooflik! Die atmosfeer wat geskep is asemrowend en die omgewing – “very beautiful”. Jul ken definitief jul storie – hou so vol! Ons sal Die Eike definitief aanbeveel vir enige funksie.
Baie dankie,
Die Koene
Rachelle & Marc Koen
Somerset-Wes